nATTIErlik
nATTIErlik
  • Видео 75
  • Просмотров 401 910

Видео

LAAT DIE OU MAN BUITE WAG - DON'T LET THE OLD MAN IN
Просмотров 50911 месяцев назад
KRIPSEBERG, NAMAKWALAND AUGUSTUS, 2023. KUIER MET DICK EN PIPPA FAUL. VIST BY DICK AND PIPPA FAUL TO KRIPSEBERG NEAR LOERIESFONTEIN, NAMAQUALAND, SOUTH AFRICA. KRIPSEBERG IS THE MERINO SHEEP FARM OF STEFAN AND PIKKELS GERBER, THE OWNERS OF GERBER & CO, PRODUCERS OF WOOL OF ORIGIN CLOTHING. SINGERS - ATTIE GERBER AND DICK FAUL. DICK PLAYS THE UKELELE AND ATTIE THE GUITAR. THEY WERE VARSITY MATES...
IN VINO VERITAS - St. Blaize Wynkring - Chardonnay-proe 2021
Просмотров 19Год назад
Chardonnay-wyne van Dewetshof geproe op 13 Mei 2021. Chardonnay wines from Dewetshof tasted on 13 May 2021.
IN VINO VERITAS - St. Blaize Wynkring - Rosé-wynproe 2023
Просмотров 21Год назад
Feite en mites oor Rosé. Inleidende video vir wynproe-aand op 16 Maart 2023 in Mosselbaai, Suid-Afrika. Facts and myths about Rosé wine. Introductory video for wine tasting on 16 March 2023 held by the St. Blaize wine club, Mossel Bay, South Africa.
IN VINO VERITAS 10 - BERGKELDER (1989) (English)
Просмотров 35Год назад
A unique wine cellar built in the Papegaai Mountain in Stellenbosch. Produced for Stark Films in 1989 by Attie Gerber. 'n Unieke wynkelder in die Papegaaiberg in Stellenbosch. Vervaardig deur Attie Gerber vir Stark Films in 1989.
IN VINO VERITAS 8 - Co-operative Wine Cellars - Ko-operatiewe Wynkelders (1989) (English)
Просмотров 29Год назад
The importance of co-operatives in the South African wine industry. Produced for Stark Films in 1989 by Attie Gerber. Die belangrikheid van ko-operatiewe kelders in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Vervaardig deur Attie Gerber vir Stark Films in 1989.
IN VINO VERITAS 7 - Landgoedwyne - Estate Wines (1989) (Afrikaans)
Просмотров 26Год назад
The official system of estate wines that existed in the 70s and 80s. Produced for Stark Films in 1989 by Attie Gerber. Die amptelike stelsel van landgoedwyne wat in die 70s en 80s in Suid-Afrika gegeld het. Deur Attie Gerber in 1989 vir Stark Films vervaardig.
IN VINO VERITAS 6 - Wyn-navorsing - Wine Research (1989) (Afrikaans)
Просмотров 15Год назад
Short overview of wine research at some South African institutions. Produced for Stark Films in 1989 by Attie Gerber. Kort oorsig van wynnavorsing by sommige Suid-Afikaanse instellings. In 1989 deur Attie Gerber vir Stark Films vervaardig.
IN VINO VERITAS 9 - Wyn-prestasies - Wine Achievements (1989) (Afrikaans)
Просмотров 15Год назад
Some of the award-winning winemakers in South Africa. Produced for Stark Films in 1989 by Attie Gerber. 'n Paar van die toekenningbelaaide Suid-Afrikaanse wynmakers. Vir Stark Films in 1989 deur Attie Gerber vervaardig.
IN VINO VERITAS 3 - Wine Pioneers - Wyn-pioneers (1989) (English)
Просмотров 22Год назад
Overview of important pioneers in the South African wine industry. Produced for Stark Films in 1989. Oorsig van sleutelfigure in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Vervaardig in 1989 deur Attie Gerber vir Stark Films.
IN VINO VERITAS 5 - Gehaltebeheer - Quality Control (1989) (Afrikaans)
Просмотров 7Год назад
Overview of wine certification in the 1970s and 1980s. Produced in 1989 for Stark Films by Attie Gerber. Oorsig van hoe wyn in die 70s en 80s gesertifiseer is. Deur Attie Gerber in 1989 vir Stark Films vervaardig.
IN VINO VERITAS 4 - Wine of Origin System - Wyn van Oorsprong Stelsel (1989) (English)
Просмотров 19Год назад
Overview of wine of origin system (WOS) that existed in the 19080s. Produced for Stark Films by Attie Gerber in 1989. Oorsig van die wyn van oorsprong stelsel (WOS) wat in die 1980s gegeld het. Deur Attie Gerber in 1989 vir Stark Films vervaardig.
IN VINO VERITAS 2 - KWV (1989) (Afrikaans)
Просмотров 28Год назад
Overview of the history, structure and functions of KWV. Produced in 1989 for Stark Films by Attie Gerber. Oorsig van die geskiedenis, struktuur en funksies van die KWV. In 1989 deur Attie Gerber vir Stark Films vervaardig.
IN VINO VERITAS 1 - South African Wine History - Suid-Afrikaanse Wyngeskiedenis (1989) (English)
Просмотров 40Год назад
Short overview of South African wine history. Produced in 1989 for Stark Films by Attie Gerber. Kort oorsig van die Suid-Afrikaanse wyngeskiedenis. Vervaardig deur Attie Gerber in 1989 vir Stark Films
IN VINO VERITAS - Chardonnay of Nie? Deel Drie
Просмотров 29Год назад
In 1985 het 'n klompie Suid-Afrikaanse wynboere/makers onwettig Chardonnay-stokkies ingesmokkel. Die probleem - van die stokkies was nie Chardonnay nie. Deel Drie van 'n dokkie geregisseer en verfilm deur Attie Gerber vir Netwerk in 1985. In 1985 some South African winemakers illegally smuggled in Chardonnay plant material. However, some of the material was mistaken for Chardonnay. This is the ...
IN VINO VERITAS - Chardonnay of Nie? Deel 2
Просмотров 34Год назад
IN VINO VERITAS - Chardonnay of Nie? Deel 2
IN VINO VERITAS - Chardonnay of Nie? Deel Een
Просмотров 32Год назад
IN VINO VERITAS - Chardonnay of Nie? Deel Een
IRENE McKENZIE - ANIMAL ACTIVIST PASSED AWAY
Просмотров 1153 года назад
IRENE McKENZIE - ANIMAL ACTIVIST PASSED AWAY
INTO THE UNKOWN
Просмотров 1233 года назад
INTO THE UNKOWN
GOURIQUA 101 - Mossel Bay / Mosselbaai
Просмотров 3523 года назад
GOURIQUA 101 - Mossel Bay / Mosselbaai
GERBER & CO @ BITTERFONTEIN FARMSTALL
Просмотров 6285 лет назад
GERBER & CO @ BITTERFONTEIN FARMSTALL
Keukenhof
Просмотров 1765 лет назад
Keukenhof
FRANS, MUSIEK & ASPERGER-SINDROOM
Просмотров 1,2 тыс.5 лет назад
FRANS, MUSIEK & ASPERGER-SINDROOM
VREDEFORT DOME - NOT REALLY A WORLD HERITIAGE SITE (YET)
Просмотров 3055 лет назад
VREDEFORT DOME - NOT REALLY A WORLD HERITIAGE SITE (YET)
VENTER & VENTER - PERFECT PICTH
Просмотров 3105 лет назад
VENTER & VENTER - PERFECT PICTH
ROOI MAAR RAAR - VIDEODOKKIE OOR ROOIKOPPE
Просмотров 1465 лет назад
ROOI MAAR RAAR - VIDEODOKKIE OOR ROOIKOPPE
SYBIL & ROCHE SE FANTASTIESE TROUE
Просмотров 2916 лет назад
SYBIL & ROCHE SE FANTASTIESE TROUE
ROWLAND DANIEL - BEELDHOUER, DIE BOYTJIE VAN BOSHOFF
Просмотров 8167 лет назад
ROWLAND DANIEL - BEELDHOUER, DIE BOYTJIE VAN BOSHOFF
CORAL FOURIE - HEILIGE GROND
Просмотров 1,2 тыс.7 лет назад
CORAL FOURIE - HEILIGE GROND

Комментарии

  • @user-mr2zv2vy3b
    @user-mr2zv2vy3b 2 дня назад

    Daar le baie van my spoortjies daar sou graag wou weet of my oupa Jan A J van Zyl se naam ook in die rekening boek was...ai dit was wonderlike jare...😢😢😂❤

  • @MrRichansen
    @MrRichansen 2 месяца назад

    My grootste waardering vir hierdie tyd van die geskiedenis om dit te kyk in die era wat dit bestaan het

  • @marneoswald
    @marneoswald 2 месяца назад

    gesteelde land want khoisan dra nie kennis dat hulle die land verkoop het aan europieers ooit nie

  • @francoisrossouw1656
    @francoisrossouw1656 3 месяца назад

    Kan mense die Putsonderwater besoek?

  • @jacquesrousseau5472
    @jacquesrousseau5472 3 месяца назад

    Goeie Vergete Ou dae.Die plek het baie Potensiaal.

  • @andrevandyk5085
    @andrevandyk5085 3 месяца назад

    Wat 'n mooi storie. Dankie Marcel vir jou studiestuk

  • @willemfourie4099
    @willemfourie4099 3 месяца назад

    woorloos kosbaar

  • @alettanuss9456
    @alettanuss9456 3 месяца назад

    Net jammer die eienaar stel nie belang om sy dorpie te laat bewoon nie.

  • @pieterbezuidenhout2741
    @pieterbezuidenhout2741 3 месяца назад

    Sulke plekke sal wonderlik wees as werkloke Aftree oord vir ons oumense , Dokters ingesluit .

  • @dirkhuman760
    @dirkhuman760 3 месяца назад

    Ek myself werk aanlyn. Kan enige plek op aarde bly en werk solank daar Fibre is. Dink maar daaraan.

  • @dirkhuman760
    @dirkhuman760 3 месяца назад

    Pragtige mense maar ek moet vra, wat was die doel van die plek? Hoekom was dit gestig? Ek dink die doel spreek hard vandag. Geen!

  • @marietketriet6111
    @marietketriet6111 3 месяца назад

    Wat sou hotnots klontjies wees wonder ek. Ek onthou suurklontjies wat vir my so lekker was. Baie interessant maar ook hartseer.😁😭

  • @LiefieVenter
    @LiefieVenter 3 месяца назад

    Dankie! Dit was nou soooo interessant!

  • @gertvanniekerk46
    @gertvanniekerk46 3 месяца назад

    Liewe Vader, as 'n Johannesburger gaan ek elke aand bid dat U vir Suid Afrika deur U Genade sy platteland sal terug gee, bring a.s.b. deur U wonderwerke Eerste ons SPOORWEE TERUG. Ek moet, op een of ander manier ,by al hierdie Plattelandse dorpe uitkom!!!!!

  • @timmiebuchner9283
    @timmiebuchner9283 3 месяца назад

    Wat n pragtige storie. Baie rustige vertellers.

  • @SanetBezuidenhout
    @SanetBezuidenhout 3 месяца назад

    My hart is stukkend vir ons geskiedenis wat verdwyn en daarmee saam ons wortels

    • @pieterbezuidenhout2741
      @pieterbezuidenhout2741 3 месяца назад

      Groot waarheid Sanet , dis 'n jammerlikheid dat bitter mense selfs dink aan waar ons voorsate vandaan kom en wat hul moes deurmaak . Ons Bezuidenhout voorvader het onder andere op 8 Januarie 1666 op die skip Vergulde Tyger in die Kaap aangekom so ons dus familie . Groetnis van bo in Limpopo.

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 4 месяца назад

    The only thing stopping these places ever becoming viable communities again is the current crime rate and lawlessness plauging South Africa in general and the rural communities specifically.

  • @estellebotha7331
    @estellebotha7331 4 месяца назад

    Ons Boerevolk die Adel v ons land, opreg dankbaar vir hulle. Lees James A. Michener se The Covenant. Hulle en die mense met hulle was opreg in hul Geloof v God

  • @friedajoubert7081
    @friedajoubert7081 4 месяца назад

    Pragtig, kan daar nie weer lewe in die plek ingebring word nie? Daar is so baie pensionarisse wat nie blyplek het nie! Wonder maar net!

  • @fransvandenheever8387
    @fransvandenheever8387 4 месяца назад

    Beautiful to say the least.

  • @christiaancoetzee2964
    @christiaancoetzee2964 5 месяцев назад

    Ek was in 1988 op pad na Walvisbaai op 'n troep trein en ons het geen water op die trein gehad nie. Ons het vir ongeveer 6 ure 'n nood stop gahad, want een van die ouens het tydens kattekwaad van die trein afgeval waarna die noodrem vasgehaak het. Die volgende dorp was Putsonderwater en ons het almal lekker gespot en gelag oor ons vermoede waar die naam vandaan kom en hoe ons seker nie water daar sal kry nie. Groot was ons teleurstelling toe die stasiemeester ons meedeel dat hulle nie genoeg water vir die trein het nie. Ons het 'n Coke blikkie water per kompartement van 6 ouens gekry. Die temperatuur was buite in die 40 grade en ons was vir ure baie dors. Die stasie en sy tuin was ongelooflik netjies. Ek kon nie glo dat hulle 'n water tekort het met so 'n pragtige tuin nie. Baie hartseer om die verval van hierdie eens trotse dorp te sien. Ek is tot vandag oortuig dat daardie dorp se put geen water het nie 😂.

  • @christienodendaal3001
    @christienodendaal3001 5 месяцев назад

    Sal 'n boorgat of twee of drie water gee? Daar kan mos weer 'n lieflike gemeenskappie gevestig word? 'n Klompie sonpanele? Hierdie mense praat met soveel verlang.

  • @christienodendaal3001
    @christienodendaal3001 5 месяцев назад

    Plant hier en daar 'vals' telefoonpale, dan hoef mens darem nie AL die neste te verwyder nie . (Verskaf alternatiewe behuising vir die voëls. 😄😄)

  • @GloryDaze73
    @GloryDaze73 5 месяцев назад

    Praagtige video.

  • @GloryDaze73
    @GloryDaze73 5 месяцев назад

    ❤❤

  • @janduplessis5190
    @janduplessis5190 5 месяцев назад

    Al wat ek sien is oneindige potensiaal vir toerisme. Restoureer die pragtige plek as akkomodasie en bemark goed.

  • @Godisnotjesus1967
    @Godisnotjesus1967 6 месяцев назад

    Solank as julle agter die katolieke "jesusgod" wegkruip, sal die ware GOD(EL ELYON) en die SEUN Yahushua haMassiach hulle doof hou! Wat intussen op Putsonderwater gebeur is irrelefant!

  • @infocus-media
    @infocus-media 6 месяцев назад

    Yep, en nou is dit "Put sonder Spore" alles gegedra , spore en al!

  • @romanussaal712
    @romanussaal712 6 месяцев назад

    Putsonderwater was Spoorweg dorpie...Daar het net Kleurlinge gebly.wat vir Spoornet gewerk het...Baie van hulle is op Putsonderwater begrawe...My neef het uit daai Kerk getrou...in Putzonderwater....Altwee Hom skoon ouer is op Putzonderwater begrawe ...Ons beplan n heropbouing...

  • @tersiaraath799
    @tersiaraath799 6 месяцев назад

    Goeie jare, ek het so groot geword op die platteland. Verstommend dat die geboue hoegenaamd nog staan, die ANC breek alles af.

  • @exquisitelyelizabeth6531
    @exquisitelyelizabeth6531 7 месяцев назад

    Maak my hart verlang na tye toe die regte dinge nog saak gemaak het. Pragtige stories vertel met heimwee❤

  • @ZoeJ0Y
    @ZoeJ0Y 10 месяцев назад

    Richtersveld's got my♥️

  • @elsanel9889
    @elsanel9889 11 месяцев назад

    My pa het afgelos daar as voorman by die oudtydse spoorwegstasie

  • @siptjejankevanderleij9830
    @siptjejankevanderleij9830 Год назад

    An other tragedy.....what a fabulously poignant doccie....so pleased to have come across this

  • @rangle5089
    @rangle5089 Год назад

    Kom ek vertel jou gou die sotorie van twee ouens net soos ek en jy in die oorlog het hulle voorvaders nog teen mekaar baklei Die een was Kruger en die ander French en jy wou nie met hulle mors en jare later jom twee kleinsseuns saam en begin hulle eie force Dis die storie van die Boer en die Brit en 'n suurdruifpit wat nie om dieselfde vuur kon sit. Maar kyk nou net die tye het verander Dis 'n Union Jack en 'n Franse vlag 'n bietjie Kaaps-Hollands en 'n volskipvlag Kan 'n Boer en Brit wragtag-saam 'n wyntjie skink Kan 'n Boer en Brit lag-lag-saam 'n glasie klink ja-nee dis darem vreemd watse groot verskil 'n 100 jaar kan maak en dit help nie meer om te baklei, dis die einde van daai saak en as jy ooit gewonder het was ons land gaan red my maat dis 'n saak van groot gebed dis waar maar 'n glasie wyn bring nasies bymekaar Dis die storie van die Boer en die Brit en 'n suurdruifpit wat nie om dieselfde vuur kon sit. Maar kyk nou net die tye het verander Dis 'n Union Jack en 'n Franse vlag 'n bietjie Kaaps-Hollands en 'n volskipvlag Kan 'n Boer en Brit wragtag-saam 'n wyntjie skink Kan 'n Boer en Brit lag-lag-saam 'n glasie klink en as jy ooit gewonder het wat ons land gaan red my maat dis 'n saak van groot gebed dis waar maar ek sê maar net Dis die storie van die Boer en die Brit en 'n suurdruifpit wat nie om dieselfde vuur kon sit. Maar kyk nou net die tye het verander Dis 'n Union Jack en 'n Franse vlag 'n bietjie Kaaps-Hollands en 'n volskipvlag Kan 'n Boer en Brit wragtag-saam 'n wyntjie skink Kan 'n Boer en Brit lag-lag-saam 'n glasie klink Dis die storie van die Boer en die Brit en 'n suurdruifpit wat nie om dieselfde vuur kon sit. Maar kyk nou net die tye het verander Dis 'n Union Jack en 'n Franse vlag 'n bietjie Kaaps-Hollands en 'n volskipvlag Kan 'n Boer en Brit wragtag-saam 'n wyntjie skink Kan 'n Boer en Brit lag-lag-saam 'n glasie klink

  • @johanvanderwesthuizen9678
    @johanvanderwesthuizen9678 Год назад

    Aai waar is die jare heen. As soldaat oppad terug van die grens af in 1976 het die troepe trein waarin ons was op die sylyn ingery en met ‘n goedere trein gebots 12:00 in die nag. As ek reg onthou het die een drywer gesterf en baie van ons soldate is beseer.

  • @michaelgouws6992
    @michaelgouws6992 Год назад

    Net taai mense kan daar lewe❤

  • @draterlarebil4506
    @draterlarebil4506 Год назад

    God's beauty

  • @keithbotha8969
    @keithbotha8969 Год назад

    Alle voorspoed, jou talent skyn helder !!!

  • @fearlessformidableferociou8623

    Met vertyd van loop

  • @kazinahian99
    @kazinahian99 Год назад

    Thank you Bivhutibhushan Bangapaddhay. You have enlighten my imagination through 'CHAD ER PAHAR'.

  • @EnaHamilton-mq4wh
    @EnaHamilton-mq4wh Год назад

    So hartseer dat n plek so kan vergaan. Is daar nog boere wat daar boer.

  • @jossiesteenkamp9317
    @jossiesteenkamp9317 Год назад

    Gee dit vir Orania

  • @user-ix3lz1yo1c
    @user-ix3lz1yo1c Год назад

    Beautiful but you showed us nothing of Khubus

  • @joelo9546
    @joelo9546 Год назад

    Wat ń pragtige dokumentêr..❤❤❤

  • @MKLeluma
    @MKLeluma Год назад

    I wish there were subtitles... I understand Afrikaans but miss a lot in this documentary. I will download and keep going back to those parts I missed...Generally, a good documentary...

  • @Homoprimatesapiens
    @Homoprimatesapiens Год назад

    Die program beeld die lewe en mense vanne klompie dekades gelede besonder mooi en waardig uit. Dit vul my net respek en tiepe van heimweë. Mens kan ook sê dat Putsonderwater is nou Plek sonder mense en treine.

  • @suekotze4662
    @suekotze4662 Год назад

    Pragtige program. Stem seen ....laat dit herlewe .......Stel baie belang in die plekkie

  • @kambrose1549
    @kambrose1549 Год назад

    Beautiful photography

  • @BlueInk912
    @BlueInk912 Год назад

    Wonderlik. Baie Dankie 🌱🙏